Coffin Riders Wapen

Bietjie meer oor ons Wapen se ontwerp en betekenis.

Wapen ontwerp: Geraamte op bike wat op 'n kruispad op 'n kis staan.
Ontwerp deur Julinda en Chad.

PATCH betekenis:

Kruispad:
Oral in jou lewe kom jy by kruispaaie
So ook in die bikerwereld waar jy 'n besluit moet maak of jy jou norms oorboord gaan gooi en maak soos die meerderheid, of gaan jy 'n verskil maak om ander te wys mens hoef nie slegte gewoontes en gedrag te he om 'n biker te wees nie. Ons kan ons almal geniet binne perke sonder om uit te rafel.

Kis: Dis waar ons almal eendag eindig, maar dis ons besluit of dit die dood is of die begin van 'n nuwe lewe.

Kleure:
Hoofkleur: Pers en swart
Ander kleure: Wit, geel en bruin


Blog Archive

Wat dink jy van die Poison Rally?

Wat is jou gunsteling maak?

Jols en Rallies wat voorle!

  • 3-5 Des - Poison Rally

Klublede se Verjaarsdae

  • Nash - 21 Augustus
  • Morne - 14 September
  • Hanlie - 20 September
  • Porra - 16 Desember
  • Sous - 31 Desember
  • Klein Tjomma - 16 Januarie
  • Jassie - 30 Januarie
  • Goliat - 2 Februarie
  • Tappels - 12 Februarie
  • Jan - 1 April
  • Uncle Ben - 9 Mei
  • Tjomma - 10 Mei
  • Stroh - 27 Mei
  • Sussa - 1 Junie
  • Ma - 10 Julie
  • Snow - 2 Julie
  • AndrĂ© - 31 Julie